012 329 0737   083 306 2830

info@lucit.co.za

The Home of good food and wine,
music and the creative arts.

Transkripsie: Franco Prinsloo, Stephan Gericke en Faye Prinsloo

Date: 20 Mei

Tyd: 12:30

Transkripsie: die oorskryf van n stuk musiek vir ander instrumente is so oud soos musiek self. Komponis Franco Prinsloo het van sy werke oorgeskryf vir klavier, fluit en viool en dit word meesterlik uitgevoer deur Faye Prinsloo en Stephan Gericke. Die verskillende style, interessante melodieƫ en gemoedsstemminge sal enige musiek liefhebber vermaak. Hulle sluit die program af met n paar bekende klassieke werke.

 

Dit word voorafgegaan deur n lui lekker middagete.

Hors d'oeuvre: Kaas poffertjies

Voorgereg: Tamatie en rooi lensie sop met suurdeeg brood

Hoofgereg: Sesame hoender in filo, roosmaryn ertappels, botter skorsie gebak en n warm groen slaai.

Nagereg: Sjokolade en bessie koek.

 

Lunch only from 12:30 tot 14:30 - R 150

Concert only from 14:30 tot 15:30 - R 150

Lunch and concert from 12:30 to 15 30 - R 250

 

Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu

 

Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly.

 

Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with your name, surname, "Transcription + amount of guests" and you will receive your tickets via Whatsapp. You can also book by clicking on the button.

 

Copyright reserved 2018.web-master