012 329 0737

083 306 2830

info@lucit.co.za

The Home of
good food and wine,
music and the creative arts.

Len els boerezen boek bekendstelling

Time: 11:00 - 13:00

Date: Saturday 14 April

En Lentulus het by die Dame Letterkunde ingegaan en sy het swanger geraak en 'n Bundel gebaar. En dit was aand en dit was more...

 

Len Els het sy 5de Dan swartgordel in karate verwerf maar is ook 'n woordenaar en digter. Hy het alreeds 6 boeke gepubliseer, waarvan 2 refleksies en herinneringe is oor sy tyd as regspraktisyn; dan was daar 3 digbundels en ook 'n Boere-sci-fi "comic."

 

Sensie Len se Boere Zen is dus sy 7de boek en bestaan uit keurig vertaalde gesegdes, aanhalings en idiome.

 

Kaartjies is te koop vir R50 wat ook vir jou 'n ligte ete insluit. Volg net die link na Quicket toe.

Kontant kroeg beskikbaar.

Boeke sal te koop wees by die boekbekendstelling.

 

 

‚ÄčBook & Pay    Back

 

 

Copyright reserved 2018.
web-master